klipkop dot kom

Klipkop dot kom is 'n dagboek site. Dis vir enige iemand wat afrikaans en engels magtig is of vir die wat "Google translate" kan gebuik. Dis eintlik vir mense wat RERIG niks het om te doen nie en nie lus het om te dink nie. Hier kan jy lees wat 'n ander ou (ek) dink! Christo A. (Alias KLIPKOP)

Monday, 17 December 2012

Mocking the Almighty

›
Ek is so moeg daarvoor om mense se vrot (kommin) kommentare te lees op koerantberigte en op websites. Dit raak so erg dat mense al beledigen...
Tuesday, 27 November 2012

Die hemel is 'n bysaak...

›
Hoekom streef so baie mense na die hemel? Hoekom as jou hond dood gaan – is hy in die hemel? Hoekom as iemand afsterf, gaan hulle outomati...
1 comment:
Wednesday, 31 October 2012

Master Cheffertjie.

›
Ek is nie 'n groot Master Chef-fan nie. Ek dink dis tydmors om so te le en niks doen en dan nog boonop honger te raak en belustig vir al...
2 comments:
Tuesday, 30 October 2012

'n Boesman hart

›
Ek moes net eenvoudig hierdie met julle deel. Ek het lanklaas iets so eerlik en eg gehoor soos die stukkie. Die Boesman se Onse Vader ...
Monday, 29 October 2012

Wat en wie is "hart"?

›
Die Hart = orgaan wat bloed deur jou liggaam pomp ‘n Hart = ook bekend as jou siel en gees en gemoed. My Hart = dit wat binne jou di...

Weer een van daai dae...

›
Gister was een van daai dae. ‘n Dag wat van die oomblik dat ek my oë oopgemaak het, onheil voorspel. Ja, ek het ‘n “mood” gehad! Lus om my...

Lank, lank gelede...

›
Sjeeesh, ek sien nou dat ek in April laas iets hier gesribbel het. Ek moet bieg, die droogte waardeur ek gegaan het sou die 7 maer jare na ...
›
Home
View web version

About Me

My photo
Christo
Die naam KLIPKOP dot KOM is juis so gekies sodat dit geen aanduiding gee waaroor ek gesels nie. Dis bloot 'n uitlaatklep vir wanneer my kop verstop raak van te veel informasie. Nie noodwendig huishoudelike informasie of selfs werks informasie nie maar sommer ook oor wat ek glo en wat ek verwag van die nabye en verre toekoms. Wanneer ek hierdie kongestie oomblikke beleef ry ek gewoonlik uit na die naaste klipkop of berg, klim daarteen uit en dink dan dat die rook draai. Ek kom gewoonlik terug met iets konkreets. Of 'n plan van aksie, of rus en vrede of selfs...'n woordjie van God. Klipkop is dus ook 'n direkte verwysing waar my gedagtes en denke uiteindelik tog maar opeindig: Golgota. Dis hierdie kop-skoonmaak-oomblikke wat ek hoop om op hierdie blad vas te vang. Miskien kan iemand anders daaruit leer of selfs net berusting daarby vind of selfs nog beter...net geniet wat hier geskryf staan.
View my complete profile
Powered by Blogger.